Yanez Se Plan

R59.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Koning Van Die See – Yanez Se Plan

Starring:   Soos Gesein Op Sauk

Synopsis: 

Sandokan is verneuk uitsy regmatige plek op die troon deur die bose Rajah en word sodoende forseer om te roof sodat hy homself en sy lojale manne kan voed. Maar, wanneer Sandokan uitvind van ‘n geheime deurgang na Rajah se verbode fort, maak hy dit sy doelwit om sy koningkryk terug te wen.

Tydens ‘n hewige geveg wat Sandokan verloor word hy oorboord gespoel en word wakker onder die sorg van die heerser se klein-niggie, Mariana. Die betowerende seerower en pragtige prinses raak verlief op mekaar, maar Sandokan word van die paleis af verdryf wanneer dit aan die lig kom dat hy ‘n seerower is.

Nou moet die gedetermineerde Sandokan al sy merkwaardige dapperheids-vaardigehede ten toon stel om sy troon terug te wen en die pragtige Mariana as sy bruid te wen,maar onverwagde gevare loer om elke hoek en draai.

Hierdie opwindende aksie/ avontuur sprokie is perfek vir Robin Hood en Treasure Island aanhangers, asook enige kind, of volwassene, wat ‘n behoefte hetom ‘n dame in nood te red.

Ekstra Bonus Sluit In:

Koning van die See – Die Ontvoering

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R224.97