Description
Title: Die Wonderlike Wereld Van Peter Pan
Starring: Soos Gesein Op Sauk
Synopsis:
Dink net gelukkige gedagtes, strooi so bietjie feetjiestof,en net so is jy op pad na Nooitland,waar jy ‘n opwindende, waaghalsige avontuur saam met die vreeslose Peter Pan beleef.
Wanneer Peter vir Wendy en haar boeties in Londen gaan kuier oortuig hy hulle almal om saam hom terug te vlieg na Nooitland toe. Daar sal hulle die infame Kaptein Hook, Indiane en krokodille moet teen staan in ‘n geveg, en so doende ervaar hulle die avontuur van ‘n leeftyd.
Kom saam Peter Pan, Tinkerbell en die Verlore Seuns op ‘n feetjies, seerowers en die oulike klein seuntjie wat nie wil groot word nie.