-50%

Wind In Wilgerbome

R49.99 R25.00

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Wind In Die Wilgerbome

Starring:   Soos Gesein Op Sauk

Synopsis: 

Kom saam Mol, Rottie, Ratel, en natuurlik die ontembare Mnr. Padda in hierdie lagwekkende aanpassing van Kenneth Grahame se klassieke avontuur van vriendskappe.

Mol en Rottie is vasberade op ‘n prettige dag by die rivier, maar hulle ontmoet vir Mnr. Padda op pad en sy obsessie met motors beland hulle almal in groot sluit Mnr. Padda by sy vriende aan om sy woning, Padda Saal, terug te wen van die gemene molle.

Hierdie pragtige animasie film bring een van die mees bekende kinderboeke van alle tye aan die lewe en sal deur kinders van alle ouderdomme geniet word.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+++
Price for all:   R119.99