Vyfster Reeks 1

R99.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Vyfster Die Reeks 1 DVD 2

Starring:   Marius Wyers, Carl Trichardt

Synopsis: 

Soos gesien op SAUK…

Episode 5.

Die strik wat Polka vir Gerrie Prinsloo stel blyk suksesvol te wees. Wanneer Skollie en Tiger se termyn in die ,Bom, verstryk besef hulle dat die uitslag van die boksgeveg asook Polka en Pappa se dagga se verdwyning vir hulle probleme skep.

Episode 6.

Tiger is onder streng bewaking in die hospitaal terwyl Skollie probeer vasstel wie hulle skuilplek verklap het na hul ontsnapping. Hendrik le Roux se vrou is bekommerd oor sy gemoedstoestand en bespreek dit met die maatskaplike werker. Tiger ontsnap uit die hospital.

Episode 7.

Tiger skuil by Skollie se broer en Skollie wil met alle geweld ontsnap om hom te gaan help. In ‘n poging om by Tiger uit te kom en met Gerrie Prinsloo se hulp stel Polka ‘n aanvaarbare plan aan Skollie voor. Skollie ontsnap weer.

Episode 8.

Die Hoof van die gevangenis is woedend oor Skollie se ontsnapping. Tiger en Skollie vlug verder maar word na ‘n wilde jaagtog weer in hegtenis geneem. Hendrik, Priester en Polka besluit ook om te ontvlug maar Hendrik gee hom oor en Polka word gevang.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

Category: