-50%

Vyfster Boxset

R399.96 R199.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Vyfster Die Reeks 1 En 2

Starring:   Marius Wyers, Carl Trichardt

Synopsis:

Soos gesien op SAUK…

Episode 1.

Hendrik le Roux word weens bedrog tot drie jaar gevangenisstraf gevonnis in die Pretoria Sentrale Gevangenis. Hy besef gou dat hy sal moet ligloop vir die bendes asook sekere individue soos die skynheilige Priester, ‘n bendeleier, Pappa, die manipuleerder Polka, die aardsmisdadiger Skollie en Die se vriend, Tiger, die gevangenis se bokskampioen.

Episode 2.

Die gevangenes is baie opgewonde oor die naderende jaarlikse bokstoernooi. Die toernooi dien ook as ‘n rookskerm vir allerlei smokkelbedrywighede. Pappa is woedend wanneer sy gekonkel met Tiger skeefloop.

Episode 3.

Tiger en Skollie wil ontsnap en prakseer ‘n leer in die werkswinkel. Hendrik word beskuldig dat hy ‘n klomp dagga laat verdwyn het. As gevolg van die beskuldiging word hy in die stort aangerand. Tiger en Skollie ontvlug.

Episode 4.

Tiger en Skollie skuil by Tiger se vrou se huis. Die polisie loods ‘n grootskaalse soektog na hulle. Polka beplan ook om te ontsnap en vind uit waar Skollie en Tiger hulle skuilhou. Die polisie kry ook Die inligting en Skollie en Tiger word vasgetrek.

Additional information

Title:

Starring:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R439.96