Brakanjan Vriende

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Brakanjan En Vriende

Starring:   Soos Gesien Op Sauk

Synopsis: 

Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in ‘n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug.

Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm enaristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Saam maak

hulle ‘n onoorwinlike span in diens van die koning van Frankryk en is werklik die beste swaardvegters in die land.Hulle is die driemusketiers.

Hierdie onvergeetlike reeks deel die avonture van brakanjan,’n dapper en hardkoppige jong heer. Sy grootste

droom is om by die koninklike beskerming aan te sluit. Met behulp van sy betroubare perd Rofty end sy vriend, Pip, bewys hy dat sekere swaarde wel sterker as ander is. Nie slegs oor die kwaliteit van die staal nie, maar ook oor die dapperheid van die swaardvegter.

In hierdie tyd van regverdigheid, eerlikheid en vriendskap is daar een frase wat koning kraai Een vir almal en almal vir een.

 

Die volgende Brakanjan se reeks is in die order:

Die Kaptain Van Die Musketiers
Die Legende
En Die Kavaliers
Se Terugkering
Tot Die Redding
Die Onoorwinkle Musketier
En Vriende
Koningin Se Trane
Die Groot Paliesbal
Die Blou Valk
Op Die Eiland
Die Bedrieer
Die Young Musketier

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+++
Price for all:   R239.96