Vinnig En Woedend

R49.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Vinnig En Woedend

Starring:   Soos Gesein Op Sauk

Synopsis: 

Rommel is Drommel se vennoot en vriend. Hy het net tweehare en dra ‘n wit hemp saam met ‘n rooi broek. Hy beledig gewoonlik vir Drommel omdat hy so lomp is, alhoewel hy die een is wat die meeste teenspoed ontvang van die twee van hulle , gewoonlik van hulle onstoke baas af. Hy is die leier van hierdie twee-man span en is ‘n hoogs geleerde man en ‘n kundige in verskeie velde.

Drommel is ‘n kranksinnige speurder met ‘n lang neus waarop ronde brilletjies rus en hy dra gewoonlik ‘nlangswart formele baadjie. Hy is gedurig inkonflik met Rommel, sy vennoot, omdat hy meeste van die tyd ‘n gemors van sake maak en dit hinder Rommel. Sy gunsteling stokperdjie is om homself (somtyds belaglik) te vermom , in professionele en historiese uitrustings, soos diere,lewelose voorwerpe en selfs klein voertuie soos miniatuur lugskepe en ook bromponies. Hy maak meestal van hierdie vermommings gebruik vir spesiale opdragte of wanneer hy vir Rommel of sy baas wil wegkruip.

Rommel & Drommel kan beskryf word as die beste CIA-agentewat samewerkingbetref, maar staan ook bekend as lopende katastrofes. Ongeag van die tipe opdragte wat aan hulle gegee word om uit te voer, maak hulle altyd ‘n gemors daarvan.

Titels op die DVD:

Sma En Mag

Die Afluisterbrigade

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R239.96