Tydlose Verhale

R59.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Tydlose Verhale – Oerwoud Verhale – Leo Die Leeu / Die Seun Van Die Oerwoud

Starring:   As Seen On Sauk

Synopsis: 

Leo die Leeu is die Koning van die Oerwoud, maar hy gedra homself soos ‘n regte boelie.

Hy steel Mnr Hyena se skaduwee, hy terg die apies en gebruik die krokodille as trapklippe. Leo dink omdat hy die koning is het hy die reg om sy vriende to onderdruk, en hy sien glad nie eens raak dat daar ‘n groep jagters besig is om die diere van die woud te vang en aan ‘n dieretuin te verkoop. Tooey, ‘n liefdevolle welpie kom na Leo te vir hulp nadat sy pragtige leeuwyfie moeder ook gevang word.

Die knorrige ou Leo neem vir Tooey halfhartig onder sy vlerk en belowe om to help om sy moeder to red. Toe Leo die diere van die oerwoud bymekaar roep om hom to help weier hulle.

Hy leer sy les and besef hy sal sy verwaante maniere moet laat staan sodat sy vriende kan help om Tooey se moeder to red.

DIE SEUN VAN DIE OERWOUD:

Gryp ‘n tak en swaai saam met die aksie en pret in hierdie nuwe animasie-avontuur in die ware tradisie van Rudyard Kipling Mowgli se stories, met oorsponklike liedjies en oerwoud gymnastiek en kapperjolle op maat van musiek.

Na ‘n aardbewing 13 jaar gelede was ‘n vreemde wilde seun in ‘n afgelee oerwoud in Indonesia aangeneem deur ‘n wilde tier, Taka, hy staan nou bekend as Takina, Die Seun van Die Oerwoud. Terwyl hy sy dierevriende na ‘n nuwe veilige blyplek lei, raak hy verlief op die dogter van ‘n gierige, verwoestende dierevanger.

Hierdie film is familie vermaak op sy beste, veral vir aanhangers van Tarzan, The Lion King en The Rescuers Down Under.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R239.96