Tydlose Verhale

R59.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Tydlose Verhale – Heroiek Verhale – Die Advontuur Van Robinson Crusoe / Die Prins Van Diewe Robin Hood

Starring:   As Seen On Sauk

Synopsis: 

Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van ‘n skeepswrak, vind sy weg na ‘n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind.

Hy het die vermo, om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom.

Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds ‘n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was.

DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE:

Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.

Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, ‘n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.

Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is ‘n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R239.96