Tydlose Verhale

R59.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Tydlose Verhale – Prinses Sprokies Verhale – Die Klein Princessie / Meerinetjie

Starring:   As Seen On Sauk

Synopsis: 

19de Eeuse London kom betowerend tot lewe in hierdie ekstra-ordin,re, oorspronklike verhaal oor familie liefde. Terwyl haar liefdevolle vader sy fortuin in ‘n diamant myn gaan soek, moes verwaarloosde klein Sarah Crewe by die nare Juffrou Minchin se koshuis vir meisies tuisgaan.

Nie eers takies wat jou rug breek of wrede straf kan Die jong meisie se lus vir die lewe blus nie.

Sy begroet elke uitdaging met ‘n glimlag en bekoor haar vriende deur vir hulle stories van ‘n prinses, wat van haar liewe vader geskei is, te vertel.

Toe Sarah se eie vader as dood verklaar word na ‘n ongeluk, het haar werklike avontuur eers begin. Wees en sonder geld, gewapen met haar vegtersgees en edel hart, begin Sarah die soektog na haar vader.

MEERINETJIE:

Prinses Lena is ‘n pragtige, avontuurlustige meermin wat saam met haar koninklike gesin in ‘n kasteel diep in die see bly. Sy besit alles wat sy nodig het en geniet die onderwater-lewe saam met haar beste maatjie, ‘n dolfyn met die naam Doffie.

Nogtans hunker die meerminprinsessie na net een ding: om die menslike w,reld op die dro, land te gaan verken.

Wanneer ‘n draaikolk haar na die oppervlak van die see neem, gewaar sy die aantreklike Prins Stefan en raak sy dadelik op hom verlief. Lena red sy lewe en belowe haarself dat sy as ‘n mens na hom sal terugkeer.

Sy is vasberade om met die prins te trou, maar al een wat haar in die plek van haar meerminstert twee bene kan gee, is die nare seeheks, Kassandra. Die seeheks belowe om haar in ‘n mens te verander, maar net as Lena haar pragtige stem in ruil gee daarvoor.

Maar erger nog, as die prins met iemand anders trou, sal Lena in ‘n bol seeskuim verander.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R239.96