Trompie Die Fliek

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:  Trompie Die Fliek

Starring:  Andre Laubscher, Antonie Kruger

Synopsis:

Gebaseer op die verhale deur Topsy Smith wat uiteindelik gelei het na die geliefkoosde en beroemde televisie reeks met dieselfde naam.

Die vollengte film stel ons voor aan die elfjarige sproetgesigie Trompie, die kleurvolle leier van die Boksombende. Saam met sy pelle Rooies, Blikkies en klein Dawie pak hulle ‘n reeks avonture aan wat hulle gereeld kniediep in die sop laat beland met die inwoners van hulle klein dorpie.

Die steel van die dominee se bobbejaan, onderonsies met sy suster se kerel, asook wanneer hulle amper die skool se operette ruineer nadat Trompie een van sy vriende gewet het dat thy tydens ‘n vertoning op die verhoog kan verskyn – Dis maar ‘n titseljie van al die amok en kettekwaad wat hulle aanvang.

Tussenduer all hulle mannewales; bevriend Trompie n brak wat behoort aan n ou man wat oppad is om uit die dorp te verhuis. Soos die storie na ‘n einde kom, sal Trompie moet aanskou of die brak gaan kies om by Trompie te bly, of om die dorp te verlaat met sy oubaas.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

Category:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+++
Price for all:   R289.96