Loading...

Storie Wit Wolf

SKU: 6006348018428 Categories: ,

R39,99

Die Storie Van Die Wit Wolf

Loading...

Description

fpb

Title:   Die Storie Van Die Wit Wolf

Starring:   Animation

Synopsis: 

Wit Wolf, gebore in die asemrowende Yukon Wildernis, se groot droom is om in sy vorstelike pa se voetspore te volg, en dit is om ‘n groot jagter te word.

Oral in die betowerende woud het hy liewe diere-vriende, dit is ook ‘n goeie klaskamer vir die dapper kleintjie. ‘N tragedie verander sy lewe toe Wit Wolf se pa sterf en sy ma aan handelaars verkoop word. Hy leer gou dat die beskawing baie meer uitdagings inhou as die woud. Tenspuite van terugslae en harde lesse verloor die half-hond half-wolf nooit moed nie en vergeet hy nie die wyshede wat die woud en die natuur hom geleer het nie.

Vir eeue het die stories van Wit Wolf kinders betower, nou kom hul geliefde karakter tot lewe in hierdie uitmuntende musikale avontuur.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: