Storie Van Moses

R39.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel – Die Storie Van Moses

Starring:   Afrikaans Byble Animasie

Synopsis: 

Die Ou Testament is vol inspireerende stories. Maar die storie van Moses, is miskien die grootste van hulle almal.

Nou is Die Storie van Moses pragtig tot lewe gebring in die animasie wat die hele familie van sal hou. Soos die storie begin, leer ons dat die Israelite – God se volk – slawe gemaak was deur die regeerder van Egipte.

Vir baie jare het hulle gewerk sonder beloning. Maar God het finaal besluit dat Hy ‘n einde aan hulle oppressie gaan bring. Hy roep een man op – Moses – om Sy volk na vryheid te lei. Eers weier Moses. Hy sien homself nie as ‘n leier nie. Maar hy het vertroue in die Here. En op die einde gehoorsaam hy die Here se bevel. Met God se hulp lei Moses die Israelite uit Egipte uit, oor die rooi see en die wilderness in. Daar ondervind hulle baie harde tye, erger as wat hulle al in Egipte ervaar het en baie van hulle dreig om te rebeleer. Maar Moses gee nie op nie.

En toe Moses twee kliptafels van God ontavang met die tien gebooie daarop uitgegrafeer, toe het die mense agtergekom dat Moses God se wil uitoefen.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ +
Price for all three:   R159.97