Description
Title: Die Storie Van Heidi
Starring: Animation
Synopsis:
Heidi bly in die skilderagtige Switserse Alpe waar sy in die blomvelde saam met haar skaapwagter vriend Peter en sy Spelerige bokke baljaar.
Haar lieflike geaardheid verander haar nors en bitter oupa in n vriendlike en liefdevolle ou man. Ongelukkig neem haar selfsugtige tante haar na die stad om saam met n familie te woon, wie se kreupel dogter Klara n maatjie nodig het.
Heidi en Klara raak gou goeie vriende, maar sy mis haar oupa en Peter vreeslik, en om als te kroon is sy geduring in die moelikheid by die streng goevernante, Juffrou Rottenmeier. Heidi se positiewe houding bring geluk en lig in almal se lewe. Op n besoek aan haar tuiste in die berge help sy Klara om weer te leer loop.