Storie Duimeline

R69.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Storie Van Duimeline

Starring:   Afrikaans

Synopsis:

Soos Gesien op SAUK.

Hierdie betowerende storie herinner ons dat wanneer ons ons harte volg is niks onmoontlik nie.

Kom saam op dié avontuur van ‘n klein dogtertjie wat ‘n reus geword het tussen haar mense die hierdie aangename en opwindende verhaal gebaseer op die gesogte, meesterstuk deur Hans Christian Anderson.

Wanneer Duimelina, ‘n klein, oulike feetjie, Prins Cornelius ontmoet is sy seker sy het die man van haar drome ontdek. Maar voor hul liefde kan blom, word Duimelina ontvoer deur ‘n familie van vertonings-paddas, onderdruk deur ‘n nare insek wat opeindig met haar troue aan ‘n deurmekaar mol!

Geniet hierdie verhaal saam die hele familie; ouers sal Duimelina bemoedig, dogtertjies sal die liefdesverhaal geniet en seuns die avontuur.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+++
Price for all:   R229.96