Storie Anastasia

R69.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Storie Van Anastasia

Starring:   Afrikaans

Synopsis:

K om saam op ‘n reis in die verlede, na Rusland, en geniet die pragtige storievan Anastasia.

Sy het in hierdie w,reld groot geword met slegs vier toweragtige musiekinstrumente as geselskap waarmee sy op opwindende avonture gaan.

Anastasia is vasberade om aan die w,reld te bewys wie sy regtig is en ontmoet beide vriende, sowel as vyande wat haar geheim verborge wil hou in die proses. Sy het twee minnaars en is onseker omdat sy nie weet watter een om te kies nie , die charismatiese Lchonovitch of die w,reldse Prins Paul. Een van die twee is vasberade om haar te vernietig.

Anastasia is ook nie die enigste een met ‘n geheim nie, haar musiekinstrumente het ‘n kragtige geheim van hulle eie, en wanneer dit bloot gestel word sal haar lewe vir ewig verander.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+++
Price for all:   R229.96