Loading...

Spies En Plessie 3

SKU: 6008331001387 Category:

R99,99

Spies And Plessie 2

Out of stock

Loading...

Description

fpb

Title:   Spies And Plessie 2

Starring:   Jan Spies, Pg Du Plessis

Synopsis:

Hoogtepunte uit die SPIES EN PLESSIE programreeks met PG du Plessis en Jan Spies as aanbieders.

Shaleen Surtie-Richards, Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Nico Nel, Pyp de Villiers, Arno van Zyl, Louis Schreuder, Mike van den Berg, Tarrie Venter en Jan Spies dis egte Afrikanerhumor op en vertel stories en grappe wat die lagspiere prikkel.

Van die stories en grappe wat vertel word op die DVD is: Jan van Riebeek se aankoms in die Kaap, Die Kameel wat gediens moes word, Halfmaan se probleme, Habbakuk met die kondensmelk, Die Supermarkhoenders en Die lekker vet haas.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: