Loading...

Spies En Plessie 2

SKU: 6008331001370 Category:

R99,99

Spies And Plessie 2

Out of stock

Loading...

Description

fpb

Title:   Spies And Plessie 2

Starring:   Jan Spies, Pg Du Plessis

Synopsis: 

Hierdie DVD bevat ‘n handvol humor uit die SPIES EN PLESSIE programreeks met PG du Plessis en Jan Spies as aanbieders.

Van die storievertellers wat op die DVD opgeneem is, is Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Lourens Erasmus, Pieter van der Westhuizen, Pyp de Villiers, Adriaan Pont, Trix Pienaar, Arno van Zyl, Louis Schruder, Koos Meyer, Mike van den Berg, Pieter Pietrse en Al Debbo.

Van die stories op die DVD is: Tolla en die Duitser in die beeskraal, Die Terroris, Die Donkie, Die leeu en Waaksaam, Die tannie by die dokter en Gholfspeel in Zulu.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: