Description
Title: Spies And Plessie 1
Starring: Jan Spies, Pg Du Plessis
Synopsis:
As skrywers het Jan Spies and PG du Plessis Afrikanerhumor tot in sy fyste vorm vervolmaak en met die program SPIES EN PLESSIE op TV laat blom.
Hierdie DVD bevat opnames van bekendes en minder bekendes soos Hendrik Schoeman, Fanus Rautenbach, Leon Schuster, Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Basjan van Niekerk, Theuns Kotze, Deon van Zyl, Jan Pohl en ‘n hele paar ander.
Die stories en grappe is saamgestel uit die oorsponklike Spies en Plessie opnames en word her-uitgereik op versoek van humorliefhebbers. Van die stories in hierdie versameling is: Antie met die pienk rok, Sarie Marais, Die Bysteek, Die Recce, Die Tandarts en Ou Potberg.