Loading...

Sneeuwitjie Sewe

SKU: 6006348047473 Categories: ,

R69,99

Loading...

Description

fpb

Title:  Sneeuwitjie En Die 7 Dwerge

Starring:   Soos Gesien Op Sauk

Synopsis:

Betree die betowerende atmosfeer van ‘n pragtige jong prinses, ‘n planmakerige koningin en sewe snaakse klein dwergies, met baie groot harte, in die betowerende ge-animeerde weergawe van die tydlose sprokiesverhaal “Sneeuwitjie”.

In ‘n veraf koningkryk, het Sneeuwitjie die gelukkige lewe van ‘n prinses gelei, totdat ‘n towerspieël die ydele en nare koningin van Sneeuwitjie se ongeewenaarde skoonheid ingelig het. Om van die koningin se wraak te ontsnap, vlug Sneeuwitjie baie diep die vreesaanjaende woud in, waar sy op ‘n klein huisie afkom, bewoon deur sewe klein dwergies.

Kort voor lank, meld ‘n verwese ou heks by die deur van die huisie aan,met ‘n blink rooi appel in haar hand. Sal Sneeuwitjie die heks se gevreesde vrug eet?  Sal sy ooit weer haar sewe klein vriendjies sien?

Die aantwoord verseker genotvolle vermaak op ‘n legendariese skaal, in hierdie klassieke ge-animeerde weergawe van hierdie beminde sprokie.

 

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Format:

TV System:

Region:

Bar Code:

Product Code: