Simba Koning Woud

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Simba Koning Van Die Woud

Starring:   As Seen On Sauk

Synopsis: 

Wrede jagters skiet Koning Leeu en klein Simba moet koning word van al die diere in die koninkryk.

Die diere en voels werk almal saam om klein Simba te leer om in sy vader se voet stappe te volg en ‘n goeie koning te wees.

Ongelukkig is daar altyd ‘n paar onheilsame diere wat jaloers is en die lewe vir klein Simba moeilik wil maak om te probeer voorkom dat hy koning kraai. Klein en groot sal die animasie vol pret en avontuur geniet.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R209.96