Loading...

Seun Van Oerwoud

SKU: 6006348015137 Categories: ,

R39,99

Die Seun Van Die Oerwoud

Loading...

Description

fpb

Title:   Die Seun Van Die Oerwoud

Starring:   Animation

Synopsis: 

Gryp ‘n tak en swaai saam met die aksie en pret in hierdie nuwe animasie-avontuur in die ware tradisie van Rudyard Kipling Mowgli se stories, met oorsponklike liedjies en oerwoud gymnastiek en kapperjolle op maat van musiek.

Na ‘n aardbewing 13 jaar gelede was ‘n vreemde wilde seun in ‘n afgelee oerwoud in Indonesia aangeneem deur ‘n wilde tier, Taka, hy staan nou bekend as Takina, Die Seun van Die Oerwoud. Terwyl hy sy dierevriende na ‘n nuwe veilige blyplek lei, raak hy verlief op die dogter van ‘n gierige, verwoestende dierevanger.

Hierdie film is familie vermaak op sy beste, veral vir aanhangers van Tarzan, The Lion King en The Rescuers Down Under

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: