Moemin Moemy

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Legend van Moemin – Prinses Moemy

Starring:   As Seen On Sauk

Synopsis:

Die Moemins het geen inleiding nodig nie. Die reeks was werklik lojaal aan haar filosofiese w,reld, en word steeds deur mense w,reldwyd geniet , dit het net soveel aanspraak soos die boek-reeks.

Die Moemin-vallei l, iewers in die koningkryk van besryf kan word. Moemin, sy familie en vriende, sowel as as die ander klein karaktertjies van die vallei ervaar dit as ‘n enorme heelal. Hulle beleef die Moemin-vallei as ‘n opwindende paradys met berge, woude, oseane en eilande.

Alles vind hier plaas en enigiets mag dalk skielik ‘n verskyning maak. Somtyds kom die vallei baie gevaarlik voor.

Daar is tog altyd ‘n wonderlike gevoel van sekuriteit in die wete dat, wat ook al die opwinding, dat daar altyd ‘n gelukkige einde is en die kyk-ervaring genotvol is.

Bonus Titles ook ingesluit:

DIE VLIEENDE PIERING

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

Availability: Out of stock Categories: ,