Loading...

Prins En Bandelaar

SKU: 6006348046537 Categories: ,

R79,99

Loading...

Description

fpb

Title: Die Prins En Die Bandelaar

Starring: Soos Gesien Op Sauk

Synopsis:

In hierdie betowerende, musikale, geanimeerde weergawe van die klassieke verhaal “Die Prins en die bedelaar” ruil ‘n arm bedelaartjie en die koninlike erfgenaam plekke om, en die verwarde identiteite veroorsaak ‘n skreeusnaakse avontuur.

Terwyl die kroonprins van Wallis eendag naby die koninklike paleis vir aalmoese bedel, loop by en die jong skorrie-morrietjie, Tom, tromp-op, en hulle besef tot hulle groot verbasing, dat hulle gesigte ongetwyfeld, absoluut identies is. Hulle besluit om ‘n bietjie pret to he, en ruil hulle klere en identiteite om. Maar toe die maskerade ‘n bietjie te goed werk, word die regte prins uit die paleis gesmyt, en ‘n verbaasde Tom bevind homself op
die punt daarvan om gekroo te word as die heerser van die konikryk!

Toe, met behulp van etlike slim paleispersoneel,insluitende ‘n pratende pen, ‘n komieklike kroon, en ‘n paar gladdebek pantoffels, moet Tom die ware prins opspoor, voordat die koninkryk die verkeerde kind as koning bekroon. Volledig ge-animeerd, en propvol komieklike karakters, en uitmuntende,
oorsponklike liedjies, is dit ‘n kleurvolle, skreeusnaakse weergawe van hierdie gunsteling verhaal.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Format:

TV System:

Region:

Bar Code:

Product Code: