Description
Title: Die Mozart Orkes En Sy Vriende – Pimple Se Verdwying
Starring: Soos Gesein Op Sauk
Synopsis:
n Simfonie van humor en avontuur.
Dertien DVD’s vol musiek en aksie geskep om kinders te vermaak met beide klassieke en popul,re musiek met die hulp van daardie vier vreeslose karakters ,Mozart, Beethoven, Chopin en Verdi.
Soos ander seuns van hulle ouderdom is die lede van die Mozart-orkes vol lewe, nuuskierig,kreatief, en altyd reg om ‘n poets te bak.
Titel Ingesluit:
Red Die Traviata