Loading...

Orkney Snork Nie 3

SKU: 6008331002186 Category:

R99,99

Orkney Snork Nie 3

Out of stock

Loading...

Description

fpb

Title:   Orkney Snork Nie 3

Starring:   Zack Du Plessis, Annette Engelbrecht

Synopsis: 

Wimpie verloor sy waardigheid.

Wimpie en Koert word sonder klere op die hotel se dak betrap en almal behalwe Hendrik wil hom ,tug,Maggie se rok word by die droogskoonmaker opgevoeter maar Oupa reken dat ‘n mens ten alle koste uit die hof moet bly.

Sny-sny, knip-knip. Ouboet werk aan die grassnyer met katastrofiese gevolge. Hendrik word oortuig om ter wille van Maggie se gesondheid en hulle huwelik ‘n klein operasie te ondergaan. Wimpie en Koert ,leen, brandstof vir hulle ,go-cart, en die vrouens se motor gaan staan op pad na die aerobiese klasse.Spike bou sy eie dekodeerder.Daar’s ‘n Bulldog, in die koek.

Maggie se baksel beland in die hond se bek.Ouboet en Yollie sit met ‘n boekrak vol boeke en Henderik moet red. Tyddeel steek kop uit maar die Van Tonders, veral Oupa, is baie skepties.

Is ek vet, wanneer Hendrik kla dat sy maag in die pad staan van sy golfvoorgee sit Maggie hom op ‘n streng dieet. Ouboet bou ‘n ‘smoke-o-matic-immobiliser, en toets dit op sy eie motor.Hess gee vir Jaco die trekpas na hy haar hart breek.Ongelukkig, van Orkney skryf.

Yollie kry ‘n brief in ‘n tydskrif, maak haar eie gevolgtrekking en Ouboet moet dit ontgeld. Maggie eet van die frikkadelle wat Oupa vir die bure se blaffende honde gemaak het en slaap deur die krississe in die Van Tonder huishouding.

Konynkoning ouboet skryf namens sy vriend Johnny, ‘n haas in vir die skou. Wimpie help met die hok en vul ‘n vormpie in vir swembaddens.Carlos besoek die Van Tonders met katastrofiese gevolge.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: