Moses Egipte Prins

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Moses Egipte Se Groot Prins

Starring:   Afrikaans Animasie

Synopsis: 

Kom saam op ‘n avontuur terug in tyd saam die jong Moses. Die storie begin van die oomblik wat hy deur die magtige Farao van Egipte aangeneem is en op ‘n ontdekkingsreis van sy ware identiteit gaan.

Tydens sy avonture van self ontdekking word Moses by gestaan deur sy betroubare en lojale hondjie,Tut, wat alewig in ‘n teenstryd met stoute kat, Niffer-kitty is.

Sal Moses sy hart volg na die beloofde land soos ‘n voorspelling aandui, of sal hy bly begeer as prins en so doende die groot profyt wat daarmee saam gaan geniet, Moses se lewensverhaal is werklik merkwaardig en sal deur jonk en oud geniet word.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R199.96