Loading...

Moemin Legende

SKU: 6006348041792 Categories: ,

R79,99

Moemin Die Legende

Loading...

Description

fpb

Title:   Moemin Die Legende

Starring:   Soos Gesein On Sauk

Synopsis: 

Die Moemins het geen inleiding nodig nie. Die reeks was werklik lojaal aan haar filosofiese w,reld, en word steeds deur mense w,reldwyd geniet , dit het net soveel aanspraak soos die boek-reeks.

Die Moemin-vallei l, iewers in die koningkryk van besryf kan word. Moemin, sy familie en vriende, sowel as as die ander klein karaktertjies van die vallei ervaar dit as ‘n enorme heelal. Hulle beleef die Moemin-vallei as ‘n

opwindende paradys met berge, woude, oseane en eilande.

Alles vind hier plaas en enigiets mag dalk skielik ‘n verskyning maak. Somtyds kom die vallei baie gevaarlik voor.

Daar is tog altyd ‘n wonderlike gevoel van sekuriteit in die wete dat, wat ook al die opwinding, dat daar altyd ‘n gelukkige einde is en die kyk-ervaring genotvol is.

TITELS OP DIE DVD: Dame Elaine / Vlerke

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: