Manakwalanners 2

R99.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Manakwalanners 2

Starring:   Hans Strydom, Pierre Knoesen

Synopsis:

Nols en Basjan begin uiteindelik voel of hulle vordering maak met hulle opnames in Namakwaland vir die radioprogram ,Pitkos vir die kulturele fynproewer,.

Alles loop egter nie klopdisselboom nie en hulle beleef nog ‘n paar moeilike episodes voor dit tyd word om te groet.

Episode 8    Lewies Pilsie en Doomnie

Episode 9    S’ne mit slap Fanie se vol

Episode 10 ‘n Agteruit geriewursery

Episode 11 Die Oom sien amper sy gat

Episode 12  Moerig, rerig moerig

Episode 13  Totsiens, is soos begraffenis

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

Availability: Out of stock Category: