Manakwalanners 1

R99.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Manakwalanners 1

Starring:   Hans Strydom, Pierre Knoesen

Synopsis: 

Arnoldus Lodewyk Labuschagne, aanbieder van ‘n adioprogram met ,Pitkos vir die kulturele fynproewer, vaar die platteland in saam met sy klankman Basjan van der Westhuizen om material te versamel vir sy program. Stof, hitte en Basjan is Arnoldus, of Nols, soos hy ook genoem word, se grootste irritasies. Vir ‘n maand lank is hy in

Namakwaland aan al drie uitgelewer. Die kultuurtaak

rus swaar op sy skouers maar diep onder die indruk van die groot verantwoordelikheid en sy baas se vertroue in hom pak hy die uitdaging aan.

Dis droog in Namakwaland en wanneer die twee radiomanne boonop gestrand raak tussen die vryerige meisies moet hulle hul storie ken om op klankopnames te konsentreer.

Episode 1 Die stem van die volk

Episode 2 Die aantreklike soort

Episode 3 Die boodskap

Episode 4 Speel die merrie op haar jis

Episode 5 Hennerik streep

Episode 6 Keer vir die eiers

Episode 7 Boerie raak slim

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

Category:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ +
Price for all three:   R299.97