Leo Die Leeu

R39.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Leo Die Leeu

Starring:   Animation

Synopsis: 

Leo die Leeu is die Koning van die Oerwoud, maar hy gedra homself soos ‘n regte boelie.

Hy steel Mnr Hyena se skaduwee, hy terg die apies en gebruik die krokodille as trapklippe. Leo dink omdat hy die koning is het hy die reg om sy vriende to onderdruk, en hy sien glad nie eens raak dat daar ‘n groep jagters besig is om die diere van die woud te vang en aan ‘n dieretuin te verkoop. Tooey, ‘n liefdevolle welpie kom na Leo te vir hulp nadat sy pragtige leeuwyfie moeder ook gevang word.

Die knorrige ou Leo neem vir Tooey halfhartig onder sy vlerk en belowe om to help om sy moeder to red. Toe Leo die diere van die oerwoud bymekaar roep om hom to help weier hulle.

Hy leer sy les and besef hy sal sy verwaante maniere moet laat staan sodat sy vriende kan help om Tooey se moeder to red.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: