Lelike Eendjie
R69.99
- Synopsis
- Additional information
Synopsis
Title: Die Lelike Klein Eendjie
Starring: Soos Gesien Op Sauk
Synopsis:
Hierdie is die verhaal van ‘n lelike klein eendjie. Dit is ‘n storie vol emosie en teerheid en is nou vier die eerste keer beskikbaar as ‘n een uur animasie verhaal.
Eendag was daar ‘n lelike klein eendjie wat altyd deur sy broers gespot is omdat hy solelik was. Alhoewel hy altyd baie hartseer was omdat hy nie by hulle ingepas het nie, het hy‘n droom gehad om eendag soos die grootwit voëls te konvlieg.
Die avontuur begin by ‘n nare wildjagter en sy wrede hond wat wilde dieee en veral eende vang en verkoop. Die eendjie se droom word verwesenlik en sy avontuur kom tot ‘neinde waar hy saam met hom die somer se prag bring en as die held vir almal hulle vryheid en geluk gee.
Additional information
Title: | |
---|---|
Starring: | |
Age Restriction: | |
Category: | |
Bar Code: | |
Format: | |
TV System: | |
Region: | |
Product Code: |