Description
Title: Die Legende Van Hiawatha
Starring: Soos Gesien Op Sauk
Synopsis:
Die legende van die brawe Amerikaanse Indiaanse leier, Hiawatha, kry lewe inhierdie avontuurlustige animasie film.
Hiawatha is nog maar net ‘n seuntjie wanneer sy stam se wyse man ‘n droogte en plaag vir sy mense voorspel. As ‘n volwasse man word Hiawatha gekies om ‘n gevaarlike reis aan te durf na die ver gele, Witberg,waar hy die geheime van die Groot Beer moet leer om te voorkom dat sy stam van honger lei. Hy veg teen en ontkom baie legendariese wesens op reis deur die woud, insluitend die kwaadwillige Wind Wolwe wat die woud snags terroriseer.
Die wonderlike animasie met behulp van opregte Amerikaanse Indiaanse liedjies sal jou hele familie vermaak met, Die Legende van Hiawatha, se verhaal van inspirasie dapperheid en toewyding.