Loading...

Laaste Avondmaal

SKU: 6006348017612 Categories: ,

R39,99

Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel – Die Laaste Avondmaal Van Jesus

Loading...

Description

fpb

Title:   Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel – Die Laaste Avondmaal Van Jesus

Starring:   Afrikaans Byble Animasie

Synopsis: 

Die storie van Jesus se dood en opstanding is een van die mees dramatiese verhale in die wereld, en vir Christene is dit veel meer, dis ‘n bevestiging van God se liefde vir die mensdom.

Die storie van Sy laaste dae word tot lewe gebring in hierdie pragtige animasie. Die storie begin in ‘n donker kamer waar die gelowige leiers in Jerusalem bymekaar kom om to besluit wat om met die moelikheid-maker bekend as Jesus, te doen. Jesus weet dat Sy dae op aarde getel is en kry Sy dissipels bymekaar vir die Laaste Avondmaal waar Hy hulle verseker dat hy saam met hulle sal wees in Gees. Jesus het hulle verlaat om in ‘n tuin te gaan bid, maar is dou-voor-dag daar gevange geneem deur soldate nadat een van Sy dissipels, Judas, hom verrai het.

Binne ‘n kort tydperk is Hy gekruisig en op die derde dag na die kruisiging het Hy weer opgestaan om uiteindelik Sy doel te vervul deur op te vaar na die Hemel.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: