Loading...

Jan En Tolla

SKU: 6008331001394 Category:

R99,99

Jan En Tolla

Out of stock

Loading...

Description

fpb

Title:   Jan En Tolla

Starring:   Jan Spies, Tolla Van Der Merwe

Synopsis: 

Dat ‘n taal feitlik in dieselfde tydsbestek, twee woordkunstenaars van die kaliber van Jan Spies en Tolla van der Merwe kon oplewer is besonders.

Dat albei die storievertellerskuns beoefen het met die klem op humor, is merkwaardig. Afrikaans is dan seker ook die enigste taal waar die vertel van humoristiese stories uiters gewild is.

Hulle is nie meer met ons nie maar op hierdie DVD is ‘n keur van die beste stories en vertellings van die twee grootste eksponente daarvan- Jan Spies en Tolla van der Merwe.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: