Description
Title: Heidi (Afrikaans)
Starring: Bruno Ganz, Anuk Steffen
Synopsis:
Heidi, n’ Weeskind bring haar gelukkusgste tye as kind by haar eksentrieke oupa, Almohi, deur. hy woon in ‘n eenvoudige huisie in die Switserse berge, afgesny van die buitewêreld.
Sy en haar vriend Peter pas saam Almohi se bokke op en die vryheid wat die begre hulle bied, geniet hulle terdeë. Maar hierdie sorgelose dae kom tot ‘n einde toe Heidi deur haar tante Date na Frankfurt geneem word. Die idee is dat sy by die ryk mnr Sesemann en sy gesin moet inwoon en ‘n maatjie vir sy dogter Klara, wat in a rolstoel is, sal wees. Sy kan dan terseldertyd onder die wakende oog van die streng kinderoppasser, Farulein Rottenmeier, leer, lees en skry.
Hoewel die twee dogtertjies gou maats word en Klara se ouma ‘n passie vir boeke by Heidi laat ontwaak, word haar verlange na haar geliefde berge en Almohi by die dag onuithoudbaarder…