Loading...

Gouelokkies En Die

SKU: 6006348045820 Categories: ,

R79,99

Die Storie van Gouelokkies En Die Drie Beertjies

Loading...

Description

fpb

Title:   Die Storie Van Gouelokkies En Die Drie Beertjies

Starring:   Afrikaans

Synopsis:

Die storie van Gouelokkies en die Drie Beertjies vind lewe in hierdie klassieke animasie reeks vir kinders. Hierdie bekende verhaal volg die avonture van Gouelokkies, ‘n jong meisie wat op haar reis in die huis van ‘n beertjie familie opeindig. Tweryl sy in hulle huis is peuter sy met hulle bedjies en pap.

Die beertjies is baie verbaas wanneer hulle by die huis kom en vir Gouelokkies daar vind.

Wanneer Gouelokkies later die sirkus bywoon is sy baie onsteld om bere in kettings daar te sien en help hulle dus om te ontsnap en na hulle huis in die woud terug te keer.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: