Kabouters Gevaar

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Grootste Soeke Van Die Kabouters – Gevaar In Patogonie

Starring:   As Seen On Sauk

Synopsis: 

Gebasseer op die klassieke studie,The Secret World of the Gnomes, neem hierdie onvergeetlike reeks ons diep binne-in die ongelooflike w,reld van hierdie klein reatuurtjies.Het jy geweet dat ‘n dwergie sewe keer sterker is as ‘n mens (relatief aan sy grootte, natuurlik) en dat sy reuk-sintuig negentien keer sterker is as joune.

Vind uit van hierdie en ander interesante feite, wat ‘n goed bewaarde geheim was tot nou, en leer om die natuur se skatte te respekteer en lief te h, deur die wyse raad van die dwergies te volg.

Wees dapper en glo in hulle. Luister na die dwergies en jy sal leer dat niemand beter is as enigiemand anders slegs omdat hulle groter is nie.

Titel Ingesluit: Danny Se Huwelik

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R319.96