Loading...

Gebooie 9 & 10

SKU: 6006348025051 Categories: ,

R39,99

Gebooie 9 & 10 Skerwe Van Waarheid

Loading...

Description

fpb

Title:   Gebooie 9 & 10 Skerwe Van Waarheid

Starring:   Afrikaans Byble Animasie

Synopsis: 

Skerwe Van Waarheid is die vyfde aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.

Elke episode spog met oorspronklike musiek en ‘n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.

In Skerwe Van Waarheid leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie. Jy mag nie vals getuienis teen ‘n ander gee nie en Jy mag nie iets begeer wat aan ‘n ander behoort nie. Die duurste klere, die oulikste speelgoed, die beste troeteldier. Set word jaloers op sy beste vriend, Efraim, en wens dat hy die seun wat alles het kan wees. Hy breek per ongeluk Efraim se unieke verjaardaggeskenk en laat toe dat sy vriend daarvoor geblameer word. Maar Ben-Ami, die speelgoedmaker, lei hom om die regte ding te doen. Wees deel van hierdie avontuur waarin die Here se teenwoordigheid die tabernakel vul en die Israeliete hulle tog na die Beloofde Land voortsit.

Dis ‘n aksiebelaaide slotepisode, en een waarna kinders oor en oor sal wil kyk.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: