Loading...

Gebooie 5 & 6

SKU: 6006348025044 Categories: ,

R39,99

Gebooie 5 & 6 Ongehoorsame Gyselaars

Loading...

Description

fpb

Title:   Gebooie 5 & 6 Ongehoorsame Gyselaars

Starring:   Afrikaans Byble Animasie

Synopsis: 

Ongehoorsame Gyselaars is die derde aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.

Elke episode spog met oorspronklike musiek en ‘n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.

In Ongehoorsame Gyselaars leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie , Eer jou vader en jou moeder en Jy mag nie moord pleeg nie,. In hulle soeke na opwinding, ignoreer die twee seuns hulle ouers se raad en vaar hulle die woestyn in. Dit ontaard in ‘n gevaarlike reis deur ‘n kwaai sandstorm en hulle raak slaags met ‘n moorddadige rower en sy venynige jakkals. Wanneer hulle gyselaar geneem word, besef die twee dat hulle dalk nie lewendig daarvan gaan afkom nie.

Kinders sal oor en oor na hierdie aksiebelaaide storie wil kyk en so leer van die Israeliete se kamplewe , en hulle pogings om die Here se instruksies vir hulle lewens te volg.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: