Drie Varkies
R69.99
- Synopsis
- Additional information
Synopsis
Title: Die Drie Klein Varkies
Starring: Soos Gesien Op SAUK
Synopsis:
Een sonnige oggend het drie klein varkies wakker geword met die nuus dat hulle vinnig van die plaas waar hulle groot geword het moet padgee omdat die slagter op sy pad is om hulle te kom slag.
‘n Vinnige besluit was geneem dat hulle, hulle eie huisie gaan bou as hulle ‘n lekker plekkie kry. Van bangheid vir die donker in ‘n vreemde plek verdwaal hulle en kom in ‘n woud uit. Min weetend dat daar ‘n wreed en gulsige wolf asook ‘n skelm jakkals ook in die woud bly, beluit hulle om hulle huisie reg in die woud to bou. Die tweede oudste varkie en die jongste varkie wasnie baie lief vir harde werk nie, en terwyl hulle sing en dans bou hulle, hulle huisies, die een van hout en die ander van strooi. Die oudste asook die slimste varkie het vir hom ‘n stewige huisie uit bakstend gebou.Kyk verder om te sien wat gebeur.
Hierdie strokiesprent is een van die films wat die elemente van emosies, spanning, humour en teergevoelens kombineer.
Additional information
Title: | |
---|---|
Starring: | |
Age Restriction: | |
Bar Code: | |
Category: | |
Format: | |
TV System: | |
Region: | |
Product Code: |