Don Quixote Deel 1

R49.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Advonture Van Don Quixote Deel 1

Starring:   Soos Gesien Op Sauk

Synopsis: 

Miguel de Cervantes se vrou sewentiendeeeuse meesterstuk illustreer die bekende kampioen van goedhartigheid, Don Quixote, ‘n Spaanse edelman en brawe ridder, se denkbeeldige avonture wat hy in sy droe, woestynagtige tuiste, La Mancha, aandurf.

Hy veg voort in sy antieke beskermings-drag saam ‘n plaaslike werker, Sancho Panza, om sy landheer te bedien. Don Quixote gaan op romantiese avonture en verdedig alles wat goed en reg is in die wereld, maar sal sy missies ooit die oog van ‘n ware prinses vang en ‘n stand van dapperheid en moed in die land meebring.

Vind uit in hierdie pret gevulde aanpassing van die klassieke fabel van die wereld se beste Edelman.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+++
Price for all:   R259.96