Description
Title: Die Wonderlike Wereld Van Die Mozart Orkes – Die Wiegeliedjie
Starring: Afrikaans
Synopsis:
n Simfonie van humor en avontuur soos gesien op SAUK TV.
Dertien DVD’s vol musiek en aksie geskep om kinders te vermaak met beide klassieke en popul,re musiek met die hulp van daardie vier vreeslose karakters Mozart, Beethoven, Chopin en Verdi. Soos ander seuns van hulle ouderdom is die lede van die Mozart-orkes vol lewe, nuuskierig,kreatief, en altyd reg om ‘n poets te bak.
Titel Ingesluit:
Mozart