Loading...

Die Tower Kelder

SKU: 6006348038846 Categories: ,

R69,99

Die Towe Kelder

Loading...

Description

fpb

Title:   Die Tower Kelder

Starring:   Animation

Synopsis: 

Die Tower Kelder reeks is gebaseer op Afrikavolksverhale wat gedeeltelik deur middel van onderhoude op klein dorpies reg deur Suid Afrika versamel is.

Die reeks slaag daarin om die Afrika volksverhale te laat herleef,aangesien sommiges in die proses is om verlore te raak deurdat die tradisie van storie vertelling besig is om uit te sterf.Elke verhaal het ‘n kort inleiding , gevolg deur die Afrika-storie, en ‘n gevolgtrekking waaruit ‘n les geleer word.Die reeks bestaan uit ‘n multi-kulturele groep karakters, insluitend die hoof-karakter, Pula,wat saam met haar ouma, Gogo, in haar tower kelder woon.

Pula en haar vriende, Josh, Navitha,Marcus en Melissa, ontmoet vir Gecko Girl (GG) en Mnr. Zee binne-in Gogo se tower kelder. Hierdie twee karakters neem hulle op wonderlike avonture waar hulle Afrikavolksverhale beide hoor en ervaar.

Maya Sagteware is gebruik om die reeks te produseer en die oorspronklike musiek is geskryf deur die bekwame Suid-Afrikaanse komponis: Musa Manzini.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: