Die Ongelooflike

R39.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Ongelooflike Towenaar Van Oz

Starring:   Animation

Synopsis: 

n Splinternuwe animasie-weergawe van die gewilde, klassieke kinderverhaal.

L. Frank Baum se gewilde boek kry nuwe lewe in hierdie splinternuwe animasie-weergawe met die jongspan se gunsteling-karakters , Doortjie, Lappies die vo,lverskrikker, Leo die leeu, die Blikman, die Towenaar en klein Toto.

‘n Tornado ruk Doortjie se huis van die grond af en die mense van Munchkinland word bevry wanneer die huis die Nare Heks van die Ooste verpletter. Die Goeie Heks van die Noorde stel voor dat die Towenaar Doortjie dalk kan help om weer by die huis te kom.

Kort voor lank vertrek sy saam met haar nuwe vriende met die Geel Steenpad langs na die Smaragstad. Elkeen van hulle is op soek na dit wat hulle die meeste begeer (tuiskoms, verstand, hart en moed) in hierdie magiese avontuur.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+ + +
Price for all:   R229.96