Kabouters Kliusnar

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Wonderlike Wereld Van Die Kabouters – Die Kliusnaar

Starring:   Soos Gesein Op Sauk

Synopsis: 

Die Kabouters is ‘n animasie televisie-reeks vir kinders gebasseer op karakters wat deur Henk en Nerida Zwart geskep is.

Die stories speel af in die verre verlede en die komplot draai om ‘n groep miniatuur, nomadiese wesens bekend as die Kabouters,of slegs die Booters, wat in ‘n deel van die ruimte woon wat baie ver van die aarde af is. Een groep van hierdie Booters, onder die leiding van Kaptein Bob Wouter, het die groot reis aarde toe aangepak in hulle ruimtetuig, die Kabooter Missie, wat as ‘n vaartskip met ‘n beskermende koepel beskryf kan word. Hulle doelwit op aarde is om die mensdom te beskerm teen terroriserende dinosaurisse. Op pad aarde toe kry hulle te doen met ‘n hele verskeidenheid ruimte-wesens. Sommige van hulle is aggresief, en maak gebruik van hul bonatuurlike vermo’ns, soos om onsigbaar te word, of om blits vinnig van een spasie na ‘n ander te beweeg, om die Booters met hulle planne te help.

Kinders van alle ouderdomme sal hierdie reeks geniet.

Ekstra Bonus Sluit In:

Die Kabouters  Bloosie Verlang Huis Toe

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: