Description
Title: Die Klein Prinsessie
Starring: Animation
Synopsis:
19de Eeuse London kom betowerend tot lewe in hierdie ekstra-ordin,re, oorspronklike verhaal oor familie liefde. Terwyl haar liefdevolle vader sy fortuin in ‘n diamant myn gaan soek, moes verwaarloosde klein Sarah Crewe by die nare Juffrou Minchin se koshuis vir meisies tuisgaan.
Nie eers takies wat jou rug breek of wrede straf kan Die jong meisie se lus vir die lewe blus nie.
Sy begroet elke uitdaging met ‘n glimlag en bekoor haar vriende deur vir hulle stories van ‘n prinses, wat van haar liewe vader geskei is, te vertel.
Toe Sarah se eie vader as dood verklaar word na ‘n ongeluk, het haar werklike avontuur eers begin. Wees en sonder geld, gewapen met haar vegtersgees en edel hart, begin Sarah die soektog na haar vader.