Die Kabouters 4

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Wysheid Van Die Kabouters 4

Starring:   Animation

Synopsis: 

Soos gesien op SABC nou die vader avontuur van DAWIE DIE KABOUTER.

Gebasseer op die klassieke studie,The Secret World of the Gnomes, neem hierdie onvergeetlike reeks ons diep binne-in die ongelooflike w,reld van hierdie klein kreatuurtjies.

Het jy geweet dat ‘n dwergie sewe keer sterker is as ‘n mens (relatief aan sy grootte, natuurlik) en dat sy reuk-sintuig negentien keer sterker is as joune.

Vind uit van hierdie en ander interesante feite, wat ‘n goed bewaarde geheim was tot nou, en leer om die natuur se skatte te respekteer en lief te h, deur die wyse raad van die dwergies te volg.

Wees dapper en glo in hulle. Luister na die dwergies en jy sal leer dat niemand beter is as enigiemand anders slegs omdat hulle groter is nie.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code: