Dawid En Goliat

R39.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel – Dawid En Goliat

Starring:   Afrikaans Byble Animasie

Synopsis:

Dawid en Goliat is een van die mees inspirerende stories van alle tye. Nou word die legendariese verhaal pragtig uiteengesit in die animasie film wat jy en die hele familie saam kan geniet.

Aan die begin van die storie, is Dawid maar net ‘n skaapwagter. Hy is ‘n ongewone brawe seun. Maar niemand kan hulself verbeel dat hy eendag Koning van Israel gaan wees nie – niemand behalwe God. En so moet Dawid homself bewys, hy maak so deer vir Goliat op sy eie te oorwin – ‘n reus wat God se volk geterroriseer het.

Later moet hy nog ‘n groter uitdaging te moet kom. Maar sy vertroue in die Here laat hom alle struikelblokke oorkom. En uiteindelike sy plek op die troon inneem.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+
Price for both:   R79.98