Brakanjan Een Vir Almal

R79.99

  • Synopsis
  • Additional information

Synopsis

fpb

Title:   Brakanjan – Een Vir Almal En Almal Vir Een

Starring:   Afrikaans

Synopsis: 

Tien jaar nadat hy ‘n Musketier geword het, lewe Brakanjan en Juliet net buite Parys saam met hul kinders Flippie en Fleur.

Wanneer die Koning snaaks begin optree en Richelieu se soldate as paleiswagte aanstel in die Musketiers se plek, vra die Koningin vir Pom om Brakanjan, Athos, Portos en Aramis te vind om te kom help. Die indringer Blancbec word ontmasker en sy broer, die regte Koning, regeer weer oor Frankryk.

Blancbec sweer egter wraak en probeer eers om ‘n desooreenkoms met die Hertog van Beiere te verongeluk voordat hy Fleur laat ontvoer en as gyselaar aanhou in ruil vir die koningskap.

Brakanjan, die Musketiers en selfs Milady en Vidimer span saam om Fleur te red. Blancbec en sy boewe word ondergesit en lewenslank in die tronk gegooi.

Die storie eindig wanneer Brakanjan tydens ‘n swierige bal as Hoofoffisier van die Koninklike Wag aangestel word. Almal, selfs Richelieu en Vidimer wens hom geluk.

Additional information

Title:

Starring:

Age Restriction:

Category:

Bar Code:

Format:

TV System:

Region:

Product Code:

FREQUENTLY BOUGHT TOGETHER

+++
Price for all:   R319.96